Successfully reported

3875 Eagle

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Theo W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantasties! Dit was heerlik en aangenaam. Ons het lekker om die boma vuur gesit elke aand en kuier en die natuur en al sy diere geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Would go back tomorrow if we could! Despite being there over Easter weekend, we had a very tranquil, quiet stay. The house is very basic yet has everything you need and is neat, tidy and easily accessible. We heard lions in the evening and saw a few bushbabies. We had animals visit us every day; one afternoon we had mongoose, wildebeest, kudu, impala, bushbuck and warthog come visit all at once. Would definitely stay there again. The layout of the braai, boma and pool is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Traceylee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing en alles wat my siel nodig gehad het. Baie lekker rus en net perfekte grootte vir ons gewees, alles bymekaar, jy kan swem terwyl die ander braai en nog steeds gesels. Was amazing. My favourite was die bed, snaaks genoeg! Slaap soos 'n droom! Die plekkie baie geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vreeslik baie lekker. Vreeslik baie lekker met al die dure wat kom kuier deur die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

We enjoyed our stay. We enjoyed our stay; the highlight was the bushbabies and genet. Accommodation was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sume L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Het lekker gebly! Diere het kom hello sê. Sal weer daar bly. Baie oulike plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Peaceful, loads of animals, loved it. It was lovely and peaceful, many animals around. The unit is spacious for 2 people. We had the best time there and will definitely be back to Marloth Park in 2 years' time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Lekker. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Baie lekker kuier. Dit is altyd lekker in Marloth Park, die natuur is pragtig en diere kom kuier gereeld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Awesome breakaway! Struggled with the gas, but it was sorted. Everything else was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hillary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3875 Eagle Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOTMxNjY1LWQzZTMtNGFiNC05OTVhLWJmNDRhYmQ1NzllYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 88 5 1 5 3875 Eagle Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.347222222222 31.791666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang