Successfully reported

Fever Tree

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jenny M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlik. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Alles is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Baie dankie, Jenny, dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop om julle gou weer te sien by Fever Tree!

Marizelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastiese ervaring. Ons het verskriklik lekker gekuier. Die muskiete was net rof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Ek is so bly julle het dit geniet, volgende keer los ek vir jou Doom daar! Hoop om julle gou weer by ons te ontvang.

Peter D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Can't wait to go again. Amazing place, very nice, calm and peaceful. I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
So glad you enjoyed your stay, Peter! Hope to see you again soon!

Derek Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Good value for money. The stay was fantastic. The accommodation was very comfortable and pleasant. Plenty of game come and feed. The house is very close to the river and the night sounds are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker stil, geen verkeer. Baie wild. Baie lekker gebly. Huis het alles wat jy nodig het. Baie wild.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Dankie vir julle kuier. Julle is voorwaar op ons lys van gunsteling gaste. Hoop om julle weer te sien.

Tamryn D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Amazing in the bush. The stay in Fever Tree was really amazing. The house is off the main road and into the bush. The owners were amazing and helped with little things. We would definitely be booking again. The kids loved feeding and watching the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfekte bos naweek. Die lekkerste lang naweek gehad, alles perfek. Die plek was netjies en baie goed ingerig met alles wat mens kan nodig hê om jou tuis te laat voel. Die eienaars is vreeslik oulike mense en ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Dankie Lelanie vir positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is beslis die tipe gaste wat enige eienaar wil ontvang. Julle is meer as welkom om weer in die bos te kom kuier.

James M
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Fantastiese plek om vir n paar dae na toe te gaan vir n wegbreek!! Fever Tree was ’n baie lekker plek met geen uitsonderlike probleme nie. Ek en my familie het dit sowaar geniet, en ek praat nie eers van my vriende van Switzerland nie. Daar was net een klein probleem, en dit was die beddegoed. Daar kan gerus beter beddegoed verskaf word. Baie dankie aan die webtuiste vir die bespreking wat geen probleme gehad het nie! Sal enige tyd Fever Tree aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coreen
Fever Tree
Hi James, kom gerus weer. Ons is in die proses om die hele huis se beddegoed oor te doen.

Christie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Ongelooflik. Baie lekker, die diere baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shane P
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Okt 2025

Not a very memorable/pleasant stay. No electricity from Friday through to Sunday so no hot water, no fridges, no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Coreen
Fever Tree
So sorry, Shane, it was matters out of my control.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3364 Eland Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc9941a41fe624523c0b52e345ae330de0609d845735514c7680261461ff8c8dc9cc0244da77436bf67f19b985e6877d74fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 10) 76 5 1 5 3364 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.341704126667 31.809567428748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang