Successfully reported

Marloth Park Hippo House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker naweek saam met kinders en kleinkinders. Ons het albei 80 geword. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Home away from home. Ruim, gerieflike huis, dadelik hierdie gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hymie S
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Baie netjies met baie fasiliteite om van gebruik te maak. Ons het lekker gebly. Die huis was netjies en Lufi was behulpsaam. Die huis het alles wat ons benodig het gehad. Die enigste probleem is die yskas was nie lekker altyd toegemaak nie, dit was 'n gestoei partykeer om dit toe te kry. Vir die res, uitstekend en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanni B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Gesellig, maar baie warm. Ons het lekker gebly en was dankbaar vir die lugversorgers in die slaapkamers (ongelukkig was een stukkend en is eers op die 4de dag van ons verblyf herstel). Alles was netjies, ruim en skoon. Wil voorstel dat nog waaiers en moontlik 'n lugversorger in die leefarea op die eerste vloer geïnstalleer word. Ek besef dit was buitengewoon warm tydens ons besoek, maar dit was byna onmoontlik om op daardie vlak te kuier a.g.v. die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liza A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

The place was lovely though and will for sure go back. The stay was lovely; however, in the bedroom my husband and I stayed in, the mattress was extremely hard. Also, the shower kept overflowing and does not seem to drain quickly enough. We also battled with hot water, but we thought it was because of the gas geysers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Henry S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Perfekte bestemming in Marloth Park. Baie lekker gebly. Plek was netjies en baie diere het kom kuier. Vir die mense van Australië was dit werklik 'n belewenis wat hulle nie vinnig sal vergeet nie. Kamers almal baie goed en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mev E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ideale kuier huis. Pragtige ligging. Mooi ligging, ruim, interessante kuierhoekies en buite kuier ruimte. Ideale huis vir familie kuiers. Ons het groot waardering vir die hulp tydens die verblyf, asook toe ons goed daar vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great view. Hippo House is beautiful and I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3295 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3b218033c85c0eec5f4f1899a12180409420360bc3c14761e996c25ff1d1acc57bebded19b634f08f492c927642b9caa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 995 nouVanaf R2 996 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 3295 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336593078778 31.812248909504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang