Successfully reported
+61

Marloth Park Hippo House

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 11 Des 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3295 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 995 R2 997 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Marloth Park Hippo House is 'n selfsorghuis in die Marlothpark Natuurreservaat. Dit bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Twee van die kamers het 2 enkelbeddens elk en 2 kamers het koningingrootte-beddens. Die badkamers het 'n stort of bad. Die kombuis is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf en ysmasjien.

Die boonste sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n oopplan-eetarea wat weer na die boonste dek met 'n etenstafel lei. Daar is ook 'n braai-area en boma.

Daar is 'n swembadjie en jy kan bergfietsry langs die rivier. Die rivieroewer is sowat 8 km lank en is ideaal vir wildkyk.

Jy kan die Groot 5 van die boonste dek af gewaar wanneer hulle 'n draai by die rivier kom maak. Marlothpark sluit ook kameelperde, wildebeeste, sebras en impalas in. Aan die Krugerwildtuin se kant van die rivier is 'n heining wat die diere van Marlothpark skei.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Danie N
5.0
Lekker naweek saam met kinders en kleinkinders. Ons het albei 80 geword. Baie lekker gebly. Dankie.
Aug 2025
Annamarie V
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Ruim, gerieflike huis, dadelik hierdie gevoel.
Feb 2025
Henry S
5.0
Perfekte bestemming in Marloth Park. Baie lekker gebly. Plek was netjies en baie diere het kom kuier. Vir die mense van Australië was dit werklik 'n b...
Sien meer
Jul 2024
Mev E
Gesin met tieners
5.0
Ideale kuier huis. Pragtige ligging. Mooi ligging, ruim, interessante kuierhoekies en buite kuier ruimte. Ideale huis vir familie kuiers. Ons het groo...
Sien meer
Jun 2024
Hymie S
4.8
Baie netjies met baie fasiliteite om van gebruik te maak. Ons het lekker gebly. Die huis was netjies en Lufi was behulpsaam. Die huis het alles wat on...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 3295 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Marloth Park Hippo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 995
R 3 995 R 2 997
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3295 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3b218033c85c0eec5f4f1899a12180409420360bc3c14761e996c25ff1d1acc57bebded19b634f08f492c927642b9caa4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 995 nouVanaf R2 996 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 3295 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336593078778 31.812248909504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang