Successfully reported

Marlothi Safari Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Petro N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties. Altyd lekker by Marlothi, veral om weg te breek en die rustigheid. Geniet dit om die natuur en diere te sien. Definitief skoon en netjies, en ons word altyd vriendelik verwelkom. Sal Marlothi beslis aanbeveel; ons kinders het dit ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Exactly as advertised. Our host was amazing, great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

We will return again and will stay for longer! We had a very good stay there, a nice quiet camp tucked away in the bush. Very friendly and helpful hosts and such a wonderful experience having bushbuck and warthog wander through camp. Well located for the rest of Marloth Park and as a stopover to Kruger - especially for Crocodile Bridge Gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend gewees. Was baie lekker by die kamp. Elke staanplek het sy eie kombuis en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekker. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies, als wat ons nodig gehad het. Die diere en die swembad was die hoogtepunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
Marlothi Safari Park
Good day Petro, Thank you very much for the kind review. We hope to host you again in the future.

Theuns S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Rustig en netjies. Ruim staanplekke met netjiese privaat ablusie. Ablusie toegerus met yskas en gasplate. Rustig. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Skoon, netjies, loopafstand vanaf winkels. Dit was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Veilige, rustige kampering. Vriendelike personeel, skoon, netjiese en klein privaat ablusie. Veilige en stil kampplek vir korter besoeke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adéle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Elke staanplek het 'n eie badkamer en kombuisie, dit was regtig awesome, nog nie so iets gesien nie. Dit was regtig lekker en die diere wat ons besoek in die kamp was nou 'n lekker verrassing, veral vir die kinders. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matthew
Marlothi Safari Park
Good day, Thank you very much for your review. We hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3884/2 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOwfq5C1Y7ACgKTf3r6M2E18PrNCBO2OAv9Gof4XrDfxgH4brH0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 3884/2 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34912613725 31.786322593689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang