Marlyn 101 @ La Mer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marlyn 101 @ La Mer bied die ideale kuswegbreekplek vir 'n gesin of vriende in Hartenbos.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV, met gratis WiFi regdeur.
Gaste kan ontspan op die ingeslote patio, kompleet met 'n eetkamertafel vir 4 en 'n binnenshuise braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is ATKV Hartenbos en Hartenbos Seefront Mall albei binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang