Marlyn 11
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marlyn Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marlyn 11 is in die rustige dorp Struisbaai geleë wat bekend is vir sy strooidak-visserskothuise en die pragtige, ongerepte strand.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-sitarea en -kombuisarea wat slaapplek aan 8 gaste bied. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste. Die toegeboude balkon het 'n etenstafel geskik vir 4 gaste en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die omgewing verken, besienswaardighede besoek en swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 Marlyn Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Marlyn 11 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marlyn Street, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang