Successfully reported

Marlyn and Dolfyn Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tania K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was net lekker gewees, gerus, pragtig en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful Paternoster stay. The stay was excellent. At was a great host and allowed us to check in early and stay late. I think Marlyn is the better unit as it has a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful and relaxing. We really enjoyed our stay. It had all the amenities we needed and the bedding was top class. It was nice and close to the beach. The little stoep was well protected from the wind, so braaing was a pleasure. The driveway is very narrow!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese moderne, skoon, netjiese plek om te bly. Ons het heerlik gebly en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek beveel Marilyn sterk aan. Wonderlike gasheer. Die mooiste plek, baie keurig ingerig en die see uitsig is uit die boeke. So baie kunswerke van die gasheer. At het ons kom inlig van die geyserkrisis en het 'n plan gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Marlyn is prentjie mooi, met 'n pragtige uitsig! Ons het verskriklik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
At
Marlyn and Dolfyn Self-catering
Baie dankie en kom gerus weer!

Anna-mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stylvol, perfeksie en asemrowend mooi! Ons het in Marlyn gebly. Die view van daai is asemrowend! Die mooiste plek, met styl ingerig en alles wat jy nodig het! Ek het sommer verlief geraak op die plekkie! Stapafstand van die see af, met die mooiste uitsig en strand! Ons sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great. So good we're going back in September.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful and cozy. We loved it. It had all we needed. It was comfortable, cosy, had a stunning view, beautiful art. We will come again. (Maybe a heater for the winter for inside.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rui M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

As advertised. Really nice. Comfy, beautiful place. Awesome sea view. All you need and private. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALRy9tgxtKmcRKrmn17ineVBFMCrIZozQFH9ZP10zR7UUP6BULg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 13 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811878 17.884371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang