Marlynhoek Self-Catering Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Marlynhoek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Marlynhoek Selfsorgwoonstel is geleë in Richardsbaai, 'n stad in KwaZulu-Natal, aan 'n 30 vierkante kilometer-strandmeer van die Mhlatuze-rivier.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met stromingsdienste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 52 Marlynhoek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Marlynhoek, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang