Successfully reported

Maroela en Kiepersol Kamers

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Maria G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Delightful! Safe and nice estate, calm and close to town. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik en ons sal weer daar gaan oorbly! Ons het baie lekker gebly. Die kamer het alle verwagtinge oorskry. Die veilige ruimte, uitsig en natuurskoon rondom die kamers was besonders. Daar was geen lawaai en nie eers geluide van enige verkeer was hoorbaar nie. Vars blomme en heerlike son in die kamer tydens winter was nog 'n bonus. Die ligging en atmosfeer was uitsonderlik en kom selfde voor. Ons bedank die hele familie se vriendelikheid wat ons kuier uniek gemaak het. Ons sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machiel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was awesome. It was brilliant. The room was clean and cozy. It is a great place to use as a base camp and explore the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianda P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Always great staying here. Convenience and central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Redelik behalwe vir badkamer netheid. Die badkamer vloer moet behoorlik gewas word. Bedlampies se skerms is gekraak.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martine G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Very good stay. Welcoming and helpful host. I really enjoyed my stay. My host was really welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianda P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Tranquil stay. Friendly reception and had everything required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjiese gerieflike kamer. Baie netjies en die eienaar was baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker, skoon en netjiese verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Lekker gebly, behalwe die plek het nie 'n nommer wat ligging aandui nie! Hendrik moes ons twee keer laat omdraai totdat ons uiteindelik die huis gevind het. Die rand van een koffiebeker is gechipt en moet vervang word. Die toiletbak is los?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 60A Griyonda Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdt4fd9sAIz1FIZbKMvFdBZ1E5CD1Y1x9ZpIbLfrci57ZA24n6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 60A Griyonda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.50765770918 30.968178844952
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang