Maroela en Kiepersol Kamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 60A Griyonda Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maroela en Kiepersol Kamers is in 'n sekuriteitskompleks in Sonheuwel en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 kamers.
Elektrisiteit word deur sonpanele voorsien.
Gaste kan kies tussen 2 kamers wat beide 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV, WiFi en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kamers kan afsonderlik of saam bespreek word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 60A Griyonda Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Maroela en Kiepersol Kamers het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 60A Griyonda Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang