Successfully reported

Marose Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rieke F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, netjies en aangenaam. Ons het heerlik gebly vir een aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plekkie is baie netjies en skoon. Rustige atmosfeer en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker stil, gerieflik en mooi omgewing. Baie rustig en lekker omgewing. Die stilte is fantasties vir 'n bietjie afsluiting van die besige lewe. Als is beskikbaar in die cottage vir 'n gerieflike verblyf, braai geriewe, oond, stoof en mikrogolf en 'n vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rdj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly en sal dit enige tyd weer doen. Dit was heerlik stil en rustig! Die plekkie is baie netjies en toegerus met alles wat nodig is om lekker te ontspan en weg te kom van die stad se geraas. Ons is baie vriendelik deur die eienaar ontvang en op 'n begeleide toer deur die eenheid geneem en alles is mooi verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Comfortable cottage in beautiful surroundings. We enjoyed our 1 night stay. The cottage had everything we needed for a comfortable stay. Beautiful, quiet surroundings. It's perfect for 1 night or longer stays. Definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik gebly. Sal definitief volgende keer langer bly. Pragtige, netjiese oornagplek met alles wat jy nodig het. Baie mooi rustige omgewing. Ella is 'n baie goeie gasvrou, ek en my dogter het alleen gereis en sy het kort-kort deur die dag navraag gedoen om seker te maak ons is nog veilig op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Marose Cottage
Dankie julle, ons is bly jul kon die bietjie vrede geniet.

Carol M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Uitstekend, netjies en kan aanbeveel. Ella is 'n uitstekende gasvrou. Spyskaartopsies uit boonste rakke en kos is smaaklik voorberei. Salig en rustig op die plaas. Plek slaap 2, maar sy was so gaaf om teen ekstra koste 'n matras vir ons jongste seun (22) te voorsien. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Marose Cottage
Baie dankie. Dit was net 'n plesier.

Esmaraldi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Private, safe, calm and peaceful. An absolute gem, our stay was truly memorable. We appreciated the warm welcome as well as the privacy that was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel B
1 nag
5.0
Nov 2024

Beautiful, restful and pleasant. Clean, tidy and beautiful. It's a restful spot situated on a farm, and a great place to rest, recharge and unplug from the busyness for a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Marose Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly ons kon jou verblyf so aangenaam maak. Vriendelike groete.

Samuel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very nice place indeed. A very peaceful and extremely clean place. My partner and I loved it so much. Thank you very much for your welcoming heart. We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e9e73f353016ae94217d3334c11f461df678267a5c6a69e9e594cbb573ea12e8516c8c086b8fa6726ae90ee9810ecb8f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Portion 187 Farm 336 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802266390104 27.362903603061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang