Marose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marose Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe, 23 km vanaf Rustenburg. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie knus kothuis bied gerieflike, gerieflike verblyf.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Heerlike plaasontbyt of stewige aandete is ook op versoek beskikbaar. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en stoele. Daar is 'n aparte studeerkamer wat perfek is vir sakereisigers.
Gaste is welkom om op die patio te sit en die pragtige uitsigte oor die groen tuine, groot skadubome en perde in die verte te geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
- Gaste dink Marose Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang