Successfully reported
+18

Marose Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marose Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe 23 km vanaf Rustenburg. Die knus kothuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Heerlike plaasontbyt of aandete is op versoek beskikbaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en stoele. Daar is 'n aparte studeerarea vir sakereisigers.

Gaste kan op die stoep sit en die pragtige uitsig oor die tuine, skadubome en perde in die verte aanskou. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rieke F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjies en aangenaam. Ons het heerlik gebly vir een aand.
Aug 2025
Ivor M
Saam met lewensmaat
5.0
Die plekkie is baie netjies en skoon. Rustige atmosfeer en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.
Mei 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil, gerieflik en mooi omgewing. Baie rustig en lekker omgewing. Die stilte is fantasties vir 'n bietjie afsluiting van die besige lewe. Als i...
Sien meer
Mrt 2025
Rdj V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ons het baie lekker gebly en sal dit enige tyd weer doen. Dit was heerlik stil en rustig! Die plekkie is baie netjies en toegerus met alles w...
Sien meer
Jan 2025
Annelie D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly. Sal definitief volgende keer langer bly. Pragtige, netjiese oornagplek met alles wat jy nodig het. Baie mooi rustige omgewing. Ella is ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Marose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 187, Farm 336, Rhenosterfontein, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28e9e73f353016ae94217d3334c11f461df678267a5c6a69e9e594cbb573ea12e8516c8c086b8fa6726ae90ee9810ecb8f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Portion 187 Farm 336 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802266390104 27.362903603061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang