Marrakesh
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3936 Disa Road, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marrakesh is in Bettysbaai geleë en is 'n pragtige strandstylhuis met 'n ontspanne gevoel en bied selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 mense in 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Al die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en daar is nog 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en oond, lugbraaier, pers-toaster, eetgerei, breekware en ander toebehore. Die groot oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, met Google Chromecast geïnstalleer, 'n etenstafel, 'n pooltafel en 'n binnebraai. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir nog 2 gaste. Wi-Fi is beskikbaar.
Die leefarea het skuifdeure wat oopmaak na 'n buitebraai-lapa waar gaste 'n vuurput en skadu-sitplek kan vind.
Marrakesh is net oorkant die pad van die see af en is naby verskeie plaaslike geriewe en doendinge.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zoie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3936 Disa Road, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Marrakesh het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3936 Disa Road, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang