Marrian George Hotel
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Vanaf R2 920 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marrian George Hotel is in Koringberg geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf met komplimentêre ontbyt. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in 5 kamers wat gemaklik óf 2 óf 3 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed óf slegs 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Elke kamer het lugversorging, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde MG-kantien, geleë in die oorspronklike Wildehurst-wynkelder, waar hulle hul ontbyt kan geniet.
Die hotel maak oop op 'n fynbostuin, kompleet met 'n swembad en 'n kroketgrasperk, wat oorgenoeg geleenthede vir ontspanning bied. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hope Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Main Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Gaste dink Marrian George Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Road, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang