Successfully reported

Marrick Safari

Wildsplaas

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Theuns D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekende plek, top geriewe en gasheer- en vrou. Dit was 'n uitstekende verblyf en het sommer nuwe vriende met die eienaars gemaak. Sal vir seker my vir altyd akkommodasie wees wanneer ek in die omgewing moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Hallo Theuns Baie dankie vir jou terugvoering. So bly jy het dit geniet. Hoop om jou gou weer te sien.

John T H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wonderful. Fantastic night drive. We saw Aardwolf, Aardvark and Black-footed Cat. Lucky or good guide? We think the latter. Accommodation adequate, comfortable but avoid if you want luxury. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
So glad you enjoy the night drive! Hope to see you again.

Deon M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig en mooi. Baie aangename plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Hallo Deon Baie bly om te hoor jul het verblyf hier geniet. Hoop om julle weer te sien. Marrick

Riette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aanbeveelbaar in alle opsigte. Die kamer was pragtig en die lugversorger was bitter nodig in die erge hitte! Hulle is vriendelik en baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Baie dankie. Bly julle het julle verblyf geniet.

Bernedict M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Fabulous. My stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta M
1 nag
4.8
Aug 2025

Pragtige en goed versorgde omgewing. Sou graag langer wou bly. Ja, ek het lekker gebly, was net gefrustreerd met die internet wat nie gewerk het nie - dit was baie onstabiel en ek kon nie van daar af werk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Hallo Alta Baie dankie vir jou terugvoering. Jammer oor die internetprobleem. Ons spreek dit dadelik aan en hoop van harte om jou weer eendag te sien. Vriendelike groete, Marrick.

Dene M
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Peaceful and relaxing. Room was clean and neat, nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Marrick Safari
Hallo Dene Thank you so much for your review. Hope to see you again.

Anonieme gas
1 nag
4.2
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johann T
1 nag
5.0
Nov 2024

Ontspannend geesvervullend. Ek het lekker. Almal was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek is 'n moet vir 'n oudhede liefhebber. Suid-Afrikaners moet net nie dink dat hulle op wildsritte sal kan gaan nie. Dit was 'n jammerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 Douglas Road, Kimberley, 8305, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlkOEDpJaZtLNYZzoej8a7rWkz7ZriUeLYkde2glpUCCrsmOCy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 R357 Douglas Road Kimberley 8305 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.777949 24.611146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang