Successfully reported

Martinique 8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vince W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

I will most definitely be back! This place is just incredible, with an incredible host! Easy access to the beach, clean and tidy! Everything works! Kick your feet up and relax to the sound of the ocean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariozandie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie netjies, ruim, modern. Pragtige see uitsig. Eienaar behulpsaam en vriendelik. Lekker gekuier! Pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Wens ons kon langer bly. Ons het vreeslik lekker gekuier. Die huisie is baie mooi en stylvol aan die binnekant en die uitsig oor die see op die balkon is regtig ongelooflik. Die gasvrou is so behulpsaam en vriendelik. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Was regtig 'n ongelooflike lekker vakansie. Dis ook baie naby aan 'n baie lekker swemstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

The most incredible place to stay in Ballito. The house was so neat and tidy when we arrived. The owner is just wonderful and has the most impeccable taste in furniture. The view from the balcony is picture perfect. We plan to book again at Martinique 8. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons was so beïndruk met Martinique 8. Prentjie mooi plek en die ligging is puik. Mooiste plek, ongelooflik mooi view. Nader aan die see kan jy nie kry nie. Ons het so lekker gebly. Alles is net so gerieflik en die eienaar was so oulik met reëlings en altyd ingecheck. Sal beslis weer gaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantastiese verblyf. Gesin van 4. Tydperk 16-23 Junie 2024. Puik kliëntediens van Christine. Baie mooi en ruim eenheid, met die beste see-uitsig. Netjies en skoon. Ons weeklange vakansie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Martinique 8
Hi Werner, Baie dankie vir jou resensie. Altyd lekker om lekke mense te huisves! Hoop ek sien julle weer!

Aletta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ons kort verblyf was rustig en heerlik. Dit was presies wat ons wou hê. Ek kan die pragtige woning aanbeveel. Ek kan verstaan hoekom die eienaar besorgd is oor wie daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mart K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend! See uitsig is asemrowend. Baie moderne "homey" huis. Dit was uitstekend! Al ons verwagtinge was oortref. Christine is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het alles mooi gereël voor die tyd en is selfs beskikbaar wanneer jy haar nodig het. Die huis het die beste see uitsig waarvoor ons kon vra, en die ligging is perfek. Dis nie so besig soos in Ballito nie en alles is 5min se ry weg. Die swemstrande is nie eens 5min se ry weg nie. Die huis het 'n baie "homey" gevoel en het meer as wat mens nodig het. Baie skoon, netjies en modern. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie netjiese, gerieflike eenheid. Ja, ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol-ann G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Great luxurious sea view establishment! First time staying at Martinique 8 - 26th Dec 2023 - 1st Jan 2024. Centrally located, modern, fully furnished self-catering gem in Shaka's Rock overlooking the ocean, close to shops, restaurants, and other amenities. Very close proximity to Thompsons Beach. Our family just loved our stay - felt like home away from home. We were even privileged to see schools of dolphins from our private patio. Thanks for your hospitality. You kept in touch with us and added extra smiles to our days with your friendly and helpful service. Will highly recommend to anyone looking for accommodation on the North Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Martinique 8
Dear Carol-Ann, thank you so much for your lovely review! You were awesome guests too. Kind Regards Christine

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Rock Lane, Martinique 8, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa004ecb56adf4294822e28aacf2b328ae2f8caed13431021252dfe2106ff3bf49b0a655d007d10529dbe5a2306e7c4394f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 27 Rock Lane Martinique 8 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.518635455458 31.228758894022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang