Successfully reported
+10

Martinique Cove 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince Crescent, Marina Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Martinique Cove 18 is 'n knus selfsorgwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit is 'n ideale verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende wat sentraal geleë wil wees, hetsy vir sake- of ontspanningsreise.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 1 enkelbed ingerig is. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die woonstel maak oop op 'n balkon wat met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstel is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Craig L
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, will definitely recommend it to my family. Lovely and relaxing, beautiful views of the marina. We also enjoyed walking aro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Loretta N
Gesin met tieners
5.0
Die beste verblyf in 'n lang tyd. Ons verblyf was so lekker ons wou nie huis toe gaan nie. Als was netjies skoon en die stilte was so lekker. Sal weer...
Sien meer
Sep 2024
Lana S
Saam met lewensmaat
4.6
Aangename verblyf. Pragtige plek om te bly. Neem asb kennis daar is trappe na die wooneenheid wat nie duidelik gemaak is in die advertensie nie. Daar ...
Sien meer
Mei 2025
Carly S
Saam met vriende
4.6
It was a pleasant stay. Beautiful place to stay. Looks exactly like the pictures displayed. Very happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Celine B
Gesin met klein kinders
4.2
Perfect. This place has literally been the nicest self-catering I have ever been to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 172

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Port Au Prince Crescent, Marina Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Martinique Cove 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince Crescent, Marina Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24e5fc68d5c33a320f8121b390c11de034e95bd4d2b8b8de7afecab06cf84473cceee9abec07256bf4dda700aa65dcded54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Port Au Prince Crescent Marina Martinique Cove 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075730392197 24.915778616532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang