Successfully reported

Martinique Cove 6

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Pottie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

10. I love the place. I love everything about the place. Yes, it's a nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unicka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Amazing. It had been a lovely stay. We had so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naydene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, fantastiese plek en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Baie dankie.

Louis B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly in die pragtige Marina Martinique. Het baie lekker gebly in die skoon en netjiese plek. Ons gasheer was ook baie behulpsaam met alles. Sal weer in die toekoms daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Baie dankie.

Brigitte D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike wegbreek. Skoon en netjiese woonstel. Alles wat mens nodig het. Baie oulik, lieflike uitsig oor die marina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Thank you for using my establishment.

Eric H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Die verblyf was elke sent werd. Ek is definitief binnekort terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Dankie vir julle ondersteuning

Nadia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Asemrowend en rustig. Asemrowende uitsig en rustige atmosfeer. Netjiese en ruim verblyf. Perfekte ligging met nabygeleë aktiwiteite en so meer. Pragtige geluide van seemeeue - so rustig. Naweek was te kort, moet definitief volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Dankie vir julle ondersteuning.

Larne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

We had the best time and will definitely book again. Thank you, Tim! Absolutely loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Thank you for the visit.

Marna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was net te kort! Volgende keer bly ons beslis langer. Verblyf was ruim en baie netjies. Beslis waarde vir geld en die uitsig was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
Martinique Cove 6
Danki vir julle kuier.

Courtney W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Fantasies te. The matrinique clove has the perfect blend of charm and modern facilities! The best view and is child-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 6, Marina Martinique, Port Au Prince Crescent, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb948268006be1ef2c4f97691c1a90795baff9acad1a5105d2b635bd5e589411141e19dc234caf49a1ec09fb4af93ff50e781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Unit 6, Marina Martinique Port Au Prince Crescent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075503815361 24.91572374048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang