Successfully reported
+36

Martinique Cove 6

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 6, Marina Martinique, Port Au Prince Crescent, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Martinique Cove 6 is 'n selfsorgwoonstel in die bekende Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en restaurante in die area.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, 'n wasmasjien en ander toebehore om te gebruik. Beddegoed en handdoeke is by die woonstel ingesluit. Slegs 2 persone word per kamer toegelaat.

Die aangrensende leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kompleks bied ook 'n swembad, 'n buite-gimnasium en 'n kinderspeelpark wat oorkant die waterpark en werfrestaurant geleë is.

Die eenheid het volledige DStv, internet en 'n binnebraai-area. Kajak- en bandbuise is beskikbaar vir gebruik in die marina. Die eenheid is ook toegerus met 'n omskakelaar vir beurtkrag

Die kompleks is ook binne 5 km vanaf sentraal Jeffreysbaai en sowat 94 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Unicka L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It had been a lovely stay. We had so much fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Naydene G
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, fantastiese plek en waarde vir geld.
Jul 2025
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly in die pragtige Marina Martinique. Het baie lekker gebly in die skoon en netjiese plek. Ons gasheer was ook baie behulpsaam met alle...
Sien meer
Mei 2025
Brigitte D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. Skoon en netjiese woonstel. Alles wat mens nodig het. Baie oulik, lieflike uitsig oor die marina.
Apr 2025
Eric H
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Die verblyf was elke sent werd. Ek is definitief binnekort terug.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Unit 6, Marina Martinique, Port Au Prince Crescent, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Martinique Cove 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 6, Marina Martinique, Port Au Prince Crescent, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb948268006be1ef2c4f97691c1a90795baff9acad1a5105d2b635bd5e589411141e19dc234caf49a1ec09fb4af93ff50e781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Unit 6, Marina Martinique Port Au Prince Crescent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075503815361 24.91572374048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang