Successfully reported

Montrose River Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Marelize C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rus vir die siel, perfekte ligging om klonte besienswaardighede te besoek! Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn Hunt N
1 nag
5.0
Apr 2025

Good value for money. It was a wonderful stopover for me on my road trip to explore the Blyde River Canyon. I took a 2.5-hour walk through the gardens and it is a wonderful space for any option of accommodation. There are so many little spots in the garden to explore and rocks to climb. There are some places in the gardens that I believe should be better maintained and tidied up. Petru was a wonderful host and made me feel very welcome. And her adorable dog was the icing on the cake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jahna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Petru het ons so verwelkom. Sal vir seker weer hier kom draai. Heerlik gebly, baie skoon en netjiese verblyf in die hos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustig amazing. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
4.8
Aug 2025

Rustig en vriendelik. Baie netjies en mooi omgewing. Gasvrou was regtig baie behulpsaam en vriendelik. Gans, poue en apies op terrein 'n plesier om dop te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Great stay, place might need some TLC. Stay was great and the tented unit was amazing. Sadly, it is close to the highway, so you hear the traffic all day. At night, it does go quieter. The place seems to need some attention; I guess the highway keeps people from visiting. All in all, a great place to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo B
1 nag
4.6
Jan 2025

A quick breakaway from town, that required minimal travelling. The owners are very friendly and super helpful. The shop has anything you could want if you chose to stay another night. The river provides a calming effect. Although we were close to the highway, we barely heard the traffic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Reistyd na KNP makliker gemaak. Teen koste van blyplek is herstelwerk nodig. Aanbeveling sou wees dat gaste weet ivm akkommodasie. Ons was bewus van verkeer, maar dit was baie erg. Die 'luxury' tent kort dringend herstelwerk en die gate boral het my baie onveilig laat voel. Ablusie eenvoudig, maar netjies. Ontvangs en personeel baie aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wegbreek uit die stad. Baie rustige area weg van die stad, in die bos en teen die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Old world charm, fascinating place with amazing gardens and wildlife. Amazing place with incredible gardens. Feels super safe and is full of little magical corners you can get lost in. The accommodation is basic, clean, easy to find, and the host is friendly and very helpful. I would like to go back to experience this place again as one night was not enough. Totally recommend if you like the old world charm and magic of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R350
R 350 R 315
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Montrose, N4, Schoemanskloof, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb61eab6804315108e980dd52a8e72aaa3e346bbfc933a5553d5f88d78d3f8cdbece947e4a2beaf2eb8aaffb2b21f29b10c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451039500491 30.70625603199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang