Successfully reported
+187

Montrose River Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Montrose, N4, Schoemanskloof, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R350 R315 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Montrose River Lodge is 30 km vanaf Mbombela (Nelspruit) op die Montrose-pas en 41 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë. Montrose River Lodge is baie gewild vir sy skoonheid, hartlike ontvangs en goeie waarde vir geld, en is binne ry-afstand vanaf talle toeriste-besienswaardighede.

Die gastelodge beskik oor 'n verskeidenheid verblyfopsies, van en suite-dubbelkamers tot selfsorgwoonstelle en 'n unieke geleentheid om onder die Afrika-sterre in die gewilde A-raam-tenthuise van hout te slaap. Dit is ook selfsorgverblyf en bied gaste onbeperkte toegang tot die natuur. Kampeerplek word ook aangebied vir gaste met hul eie karavane of tente.

Montrose River Lodge is 'n plaas met verskeie diere en voëlspesies. Die Krokodilrivier wat deur die lodge vloei, spog ook met die Montrose-waterval.

Die lodge is 4,5 km vanaf Crocgrove, 90 km vanaf Krugerwildtuin, 10 km vanaf Sudwala-grotte, 80 km vanaf Graskop Gorge Lift, 40 km vanaf die Bourke's Luck-kolkgate en Chimp Eden, 20 km vanaf Kaapschehoop, 30 km vanaf die Waterval-Onder Zipline, 80 km vanaf die Sabie-watervalle, 80 km vanaf die Graskop-watervalle, 80 km vanaf die Hazyview Zipline, 94 km vanaf die Olifantpark by Malelane, 30 km vanaf Riverside Waterpark, 24 km vanaf die Long Tom-pas, 95 km vanaf Blyderivierspoort en 90 km vanaf God's Window.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Marelize C
Gesin met tieners
5.0
Rus vir die siel, perfekte ligging om klonte besienswaardighede te besoek! Als wat jy nodig het.
Jul 2025
Robyn Hunt N
5.0
Good value for money. It was a wonderful stopover for me on my road trip to explore the Blyde River Canyon. I took a 2.5-hour walk thro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jahna E
Saam met lewensmaat
5.0
Petru het ons so verwelkom. Sal vir seker weer hier kom draai. Heerlik gebly, baie skoon en netjiese verblyf in die hos.
Mrt 2025
Leandri P
5.0
Rustig amazing. Ons het lekker gebly.
Feb 2025
Carike M
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek uit die stad. Baie rustige area weg van die stad, in die bos en teen die rivier.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Montrose, N4, Schoemanskloof, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Montrose River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R 350 R 315
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Montrose, N4, Schoemanskloof, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb61eab6804315108e980dd52a8e72aaa3e346bbfc933a5553d5f88d78d3f8cdbece947e4a2beaf2eb8aaffb2b21f29b10c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Farm Montrose N4, Schoemanskloof 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451039500491 30.70625603199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang