Successfully reported
+19

Martys Place

  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 1869 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Martys Place is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Marloth Park en is ideaal vir gesinne of groepe. Marloth Park grens aan die Krugerwildtuin en is 20 minute se ry van die Krokodilbrughek af. Alhoewel Martys Place in die bos is, voorsien ons ook al die luukse geriewe wat jy benodig.

Martys Place het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en bied privaat kamers, 'n veranda, 'n swembadjie, 'n braai-area, wildvoerders, 'n watergat en 'n boonste verdieping met 'n sitarea, eetarea en kombuis.

Op die onderste verdieping is daar 3 slaapkamers langs mekaar. Elke slaapkamerdeur lei na die veranda met 'n uitsig oor die watergat en wildvoerders. Al die kamers het lugversorging en en suite-badkamers met ekstra groot storte. Die 2 buitenste kamers het koninggrootte-beddens en skakeldeure wat na die middelste kamer met 2 dubbelstapelbeddens met slaapplek vir 4 kinders lei.

Die boonste verdieping het 'n sitkamer, eetkamer, volledig toegeruste kombuis met eetgerei, yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, potte, glase en koelbokse.
Daar is ook 'n gastetoilet.

Nadat 'n dag in die Krugerwildtuin, wat net 20 km hiervandaan is, kan jy langs die vuur kom ontspan of afkoel in die swembad en plaaslike wild dophou wat gereeld hier kom kuier.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deon O
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n plek om te gebruik as jy Marloth wil besoek. Sal beslis weer by Martys Place gaan bly, ek was al vier keer in Marloth en het nog nooit so le...
Sien meer
Aug 2025
Jo-anne D
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Twee enkel mammas soek rus. Ons het absoluut die beste tyd gehad. Die plek is pragtig, rustig en veilig. Die diere het nie teleurgestel ni...
Sien meer
Mrt 2025
Dephney M
Saam met vriende
4.8
Was perfect. Our stay was perfect and Agnes was fun and friendly. We liked them a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Cecilia S
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig in die natuur. Ons het so 'n wonderlike kuier by Marty's Place gehad. Die kamers was baie goed toegerus en dit is so gerieflik dat elke kamer '...
Sien meer
Apr 2024
Carin C
Saam met vriende
4.6
Lekker gebly - sal weer soontoe gaan. Sal graag WiFi daar wil hê. Heerlike groot woning met lugversorging in. Het ons verblyf baie geniet. Baie diere ...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1869 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Martys Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 1869 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhM2FjMTM4LTA1MzUtNGZkMC1iYjQ5LTQzN2ExYjVmZDc1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 66 5 1 5 1869 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -25.340715451344 31.778215626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang