Successfully reported

Marula Lodge Guesthouse

Gastehuis
Marula Klassiek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Marula Klassiek is stylvol versier en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, koninggrootte-bed. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV, plafonwaaier, verwarmer, haardroër en gratis toiletware. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kamers is in die hoofhuis en het 'n ingang na die tuin en swembad, sowel as 'n buite-sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marula Standaard
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Marula Standaard is stylvol versier en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, plafonwaaier, verwarmer, haardroër en gratis toiletware. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kamers is in die hoofhuis en het 'n ingang na die tuin en swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marula Gesin
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Marula Gesin is 'n groot kamer met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dis Ideaal vir gesinne wat reis met kinders of 'n groep van 4. Daar is 'n afsonderlike ingang na die tuin, swembad en 'n buite-sitarea. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV, plafonwaaier, verwarmer, haardroër en gratis toiletware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marula Tuin
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Marula Tuin is stil 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die kamer is in 'n aparte gebou in die tuin en het 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Daar is 'n privaat stoep en ingang. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV, plafonwaaier, verwarmer, haardroër en gratis toiletware. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R130 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3YWEzMDJlLWVkYTgtNDEzZC04NzgwLWRhMTdjZDA4NTc4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 111 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.024636378915 20.437220335007
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang