Successfully reported
+19

@ Marula

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Hooge Street, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

@ Marula, geleë in Mokopane, bied 23 standaardkamers, 4 gesinskamers en een woonstel. Al die kamers het privaat ingange en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die eiendom is toegerus met sonpanele en bykomende watertoevoer. Dit is stapafstand vanaf restaurante en winkelsentrums geleë.

Linnehanddoeke en 'n daaglikse skoonmaakdiens behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, lugversorging en WiFi is beskikbaar.

Vir gaste se gemoedsrus word omheinde onderdakparkeerplek met 'n veiligheidshek ook voorsien.

Nabygeleë plekke en doendinge sluit 'n gholfbaan, Arend Dieperink-museum, Afrika-wildteelsentrum, ens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Riana O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed geleë. Vriendelike diens. Netjies en skoon. Goeie oornagverblyf naby inkopiesentrum en eetplekke.
Feb 2025
Dorie H
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, clean, and enjoyable. It was great! The place was clean and well maintained, which made for a very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Riana O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gerieflik. Gerieflik naby eetplekke, kliëntediens was baie goed. Ons is vriendelik ontvang en wanneer ons inligting wou inwin oor di...
Sien meer
Jan 2025
Zeldie J
Besigheidsreis
4.8
Vir besigheidsdoeleindes was dit perfek. Die kantoor was bietjie deurmekaar toe ons moes inboek, maar verder was my assistente baie gelukkig met die v...
Sien meer
Okt 2024
Eben G
4.0
Gerieflik. Het lekker gebly, netjies en goed instandgehou.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annemarie/Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 94 Hooge Street, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink @ Marula het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Hooge Street, Mokopane, 0600, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00925958b4cbb101330d884d03984d1a71021b5d41fe99fd33c54d8b10ac4ab7b500e7cd4456624c683e57b47fe8d63dfce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 94 Hooge Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.1876611 29.0138621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang