Marulani Bush Lodge
Beskrywing
Kierieklapper is 'n kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar. Hierdie privaat selfsorgeenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, toebehore en kookware toegerus. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, verwarmer en 'n afgesperde bosstort met warm water en 'n uitsig oor die bos in. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hak en Steek is 'n kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 2 dagbeddens en 'n badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, toebehore en kookware toegerus. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, verwarmer en 'n afgesperde bosstort met warm water en 'n uitsig oor die bos in. Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kurkbos is 'n selfsorg-oopplan-chalet ideaal vir 2 volwassenes, geleë langs die Groot 5-wildheining in 'n privaat bosveld-omgewing. Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, aparte stort en wasbak. 'n Tweede aparte toilet met sy eie wasbak is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en alle noodsaaklike eetgerei en kookgerei. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2. Lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer bied gemak dwarsdeur die jaar. 'n Ingeslote buite-bosstort met warm en koue water bied uitsigte oor die omliggende bosveld. Die oordekte patio is gemeubileer en kyk uit oor die bosveld, ideaal vir buite-etes of ontspanning. Bykomende geriewe sluit in WiFi, 'n tuin, gereelde skoonmaakdiens en 'n brandblusser. Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Hierdie eenheid is geskik vir paartjies wat op soek is na privaatheid en gemak in 'n natuurlike bosveld-omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Maroela is 'n drieslaapkamerkothuis met slaapplek vir 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien. Die sitarea het 2 dagbeddens en oorgenoeg sitplek terwyl die kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en kookware toegerus is. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, verwarmer en 'n afgesperde bosstort met warm water in. Daar is ook 'n uitsig oor die tuin. Die onderdakstoep het braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Rooibank 89JR, Dinokeng Wild Reservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang