Successfully reported
+25

Mary Jo Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 85 Block C, Rehoboth, Hardap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mary Jo Bed and Breakfast bied ruim en gerieflike verblyf in Rehoboth. Dis sowat 90 km vanaf die hoofstad, Windhoek. Toeriste kan die warmwaterbron, wild en die Oanob Dam in dié dorp ervaar. Die dorp bied ook 'n rustige ontvlugting vanuit die besige stad.

Verblyf word in die ruim en bekostigbare Enkel-, Dubbel- en Gesinskamers gebied waarvan almal en suite-badkamers het. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, kluis, internettoegang, yskassie, broodrooster, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike mikrogolf, stoof en 'n warmwatertenk.

'n Ligte ontbyt, plaasontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra fooi op versoek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar. Die gastehuis bied konferensiegeriewe vir 40 afgevaardigdes.

Mary Jo Bed and Breakfast is naby 'n besige winkelsentrum, wat gaste toegang tot diensstasies, spoorweë en verskeie winkels bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.4
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Mary -Jo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 85 Block C, Rehoboth, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 85 Block C, Rehoboth, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf475a032b6ee774c28cdf5651bd5b5da7fac4957fc8f02d3c9ebec4bddf102d66506be038646ba838930ef36401982685db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 Erf 85 Block C Rehoboth Hardap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.332219 17.076235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang