Successfully reported

Maryah Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anneke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige, stil omgewing. Skoon, netjiese en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Anneke

Cj V
Lang verblyf
4.8
Okt 2025

Perfect accommodation for short and long stays. I received a warm, friendly welcome from the owners. The apartment was beautiful and clean with great space. The location is perfect and safe. Covered parking with easy access. I enjoyed the stay and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie CJ

Charmaine J
1 nag
5.0
Okt 2019

Dit is baie netjies en baie goed ingerig. Maryah House was meer as wat ons verwag het. Beatrix het ons verwelkom toe ons daar aangekom het. Woonstel is baie goed ingerig en baie smaakvol. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Charmaine, julle is altyd welkom. Liefde Mare

Edna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Mooiste, skoonste, gerieflikste verblyf in Pretoria! Puik verblyf! So bly ek was bekend gestel aan die verblyf! Silwerskoon, baie gerieflik, fantastiese en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Edna. Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd welkom. Groete Marie

Chrissie V
1 nag
5.0
Sep 2019

Lieflik skoon, netjies en ruim! Ons het heerlik gebly. Die plekkie is lekker privaat van die hoofhuis. Lekker skoon en ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Chrissie. Dit was net so lekker om julle hier te hé. Tjoepstil en vriendelike gaste. Julle is enigetyd weer welkom.

Melissa P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Perfek, gerieflik en bekostigbaar. Maryah House is 'n juweel van 'n plekkie. Ons het ons tydjie vreeslik geniet. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak deur ekstra moeite te doen om ons twee klein kindertjies te akkommodeer en ons vroeër te laat inklok. Die gastehuis is modern, netjies en sentraal geleë in Garsfontein. Ek sal graag Maryah House aan enigiemand aanbeveel. Die mooiste plek en grootste plesier om hier te kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Melissa, julle was baie oulike gaste en dit was net 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Marie

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Uitstekend! Alles was met fyn beplanning gedoen. Ons het by Maryah House tuis gegaan vir 5 nagte, dit was heerlik. Skoon, smaakvol, netjiese breekgoed en beddegoed, veilig, die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en ingestel op die gaste se gemak, niks is vir hulle te veel moeite. Ons sal weer graag daar tuisgaan en vir vriende en familie die gastehuis aanbeveel. Dankie Jan en Marie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie Alta en Johan. Ons waardeer die mooi woorde. Julle was baie aangename en maklike gaste.

Janine D
1 nag
4.8
Aug 2019

Great stay. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie, Janine. Julle is enige tyd weer welkom.

Yolandi H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2019

Wonderlike gasvryheid en pragtige plek. Marie laat jou sommer met die eerste boodskap welkom en tuis voel. Ontsien geen moeite nie en kamer is stylvol, pragtig, groot en ruim. Ligging ook gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
MARIE
Maryah Gastehuis
Baie dankie liewe Yolandi. Dit was baie lekker om julle familie hier te hé. Groete Marie

Jolindie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2019

Baie unieke styl wat jou tuis laat voel. Plek is ruim en baie netjies, mooi tuin buite en baie rustig, sodat jy 'n gevoel kry dat jy ontsnap het. Sal enige tyd terugkom as ek in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 690 Bernice Place, Garsfontein, Pretoria, 0060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c041acf99469ad31807a87c5444ad853a6666a767b0151e57199321811ef66134bdefff95d3e74a696afd6bfa3daf75006e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 690 Bernice Place Garsfontein 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.793547 28.310693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang