Successfully reported
+75

Little Lamb

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Lamb bied is in Beaufort-Wes geleë, 'n historiese eko-toerismedorp in die Wes-Kaap. Dis die grootste dorp in die semi-woestynagtige Karoo-streek en bekend as die hoofstad van die Karoo.

Verblyf word in 3 woonstelle gebied, Mary's Loft met slaapplek vir 4 gaste, Ba-Ba Black Sheep met slaapplek vir 5 gaste en Merino Pride met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het lugversorging, TV's met DStv en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi met rugsteunkrag is beskikbaar.

Mary's Loft het 'n kombuisie op die onderste verdieping en 'n solderarea met 'n sitarea, koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ba-Ba Black Sheep beskik oor 'n oopplan-area met 'n koningingrootte-bed, kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra skakelkamer met 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed.

Merino Pride het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n swembad. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak en gas het. Slegs lugversorging is nie tydens beurtkrag beskikbaar nie.

Beaufort-Wes is die oudste dorp in die Karoo en bied 'n versameling Steentydperk-besienswaardighede, rotskuns, dinosourus-fossiele en 'n rits argitektoniese invloede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rochelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Little Lamb was 'n aangename verrassing! Little Lamb was 'n aangename verrassing - alles is pragtig versier en skoon. Dit was maklik om daar uit te ko...
Sien meer
Okt 2025
Manda R
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n wonderlike plek, kan sowaar my huis wees. Pragtige gerieflike uitleg. Niks kom kort nie, met lieflike dekor daarby.
Sep 2025
Gracia L
5.0
Perfect. Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer. Lekker staf!
Sep 2025
Sussanna A
Saam met vriende
5.0
Fantastic. The bed sleeps amazingly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Kevin R
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik en skoon. Little Lamb was lekker netjies en het alles wat mens nodig het. Sal beslis weer daar gaan bly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 25 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Lamb het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ce08f800caab8a0ee5b9859737e24d8abee70034914092d8371b40776ab9c8119ca4b3510beb9490bde96976d79277aea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 25 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.348258524777 22.584691375505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang