Successfully reported
+55

Mary's Window

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mary's Window bied selfsorgverblyf en is in die stil woonbuurt Old Place in Knysna geleë. Die gastehuis spog met asemrowende skilderagtige uitsigte oor die strandmeer en Knysna-koppe, en is naby die middedorp.

Verblyf by Mary's Window bestaan uit 2 individueel versierde suites wat óf 2 volwassenes óf 2 volwassenes met 1 of 2 kinders kan akkommodeer. Die gesinsuite is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid beskik oor 'n privaat badkamer en beskik oor geriewe soos 'n kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Komplimentêre versnaperinge en 'n paar basiese benodigdhede sal met aankoms voorsien word.

Die eiendom bied ook gratis WiFi, 'n braai-area en 'n omheinde swembad. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die gesinsuite via trappe toeganklik is en die ateljee op die grondvloer is.

Mary's Window is ideaal geleë naby restaurante, winkels, 3 km vanaf die Knysna Waterfront, 4 km vanaf Knysna Gholfklub, en 'n skilderagtige rit vanaf ander besienswaardighede en geriewe in hierdie deel van die Tuinroete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cindy N
Gesin met tieners
5.0
Perfek met perfekte uitsig. Baie lekker gebly. Baie netjies met 'n besondere uitsig.
Jul 2025
Marlette S
Saam met vriende
5.0
Best view in Knysna. We had an absolutely lovely stay at Mary's Window. The little flatlet is beautifully decorated and very clean. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Yoricq V
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, peaceful and tranquil. We were warmly welcomed by the host. The layout of the apartment was well thought out and very functional...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Dave K
Saam met lewensmaat
5.0
Gr8. Brilliant and very pleasant hosts who went out of their way to make sure we had all that we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Cecile V
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay thoroughly. Nice and cosy apartment with an eye for detail. The steps to go up are a point of attention for people wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 49 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mary's Window het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08e755df15e39458fb446b2c89f59162142ff11ffdba72bb7718152f0a178fa33c3a51053496ab4242c1174dcd852d0b9b25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 49 Milkwood Drive Upper Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03628 23.06854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang