Masana Boutique Hotel and Spa
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 1136, Section A Thulamahashe, Bushbuckridge, 1365, Mpumalanga
- Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Masana Boutique Hotel and Spa is 'n luukse boetiekhotel in die oneindigende groen omgewing van Thulamahashe, Bushbuckridge in Mpumalanga. Die hotel is net 'n uur se ry vanaf die ikoniese Krugerwildtuin en is bekend vir sy pragtige uitsigte en natuurlike lig wat die naam Masana, 'n Xitsonga-woord vir 'sonstrale', verduidelik.
Die hotel bied eksklusiewe verblyf in deluxe-kamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en komplimentêre badkamerprodukte. Die kamers het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Die restaurant en kroeg op die perseel bied heerlike ontbyt, middagete en aandete.
Die spa op die perseel bied 'n verskeidenheid behandelings, insluitend masserings, wasbehandelings en naelbehandelings.
Masana Boutique Hotel and Spa bied eksklusiewe verblyf, 'n restaurant, fantastiese diens en gasvryheid uit die boonste rakke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.2/5
Jubilation Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Stand 1136, Section A Thulamahashe, Bushbuckridge, 1365, Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 1136, Section A Thulamahashe, Bushbuckridge, 1365, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang