Successfully reported
+55

Mascot Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Du Plessis Street, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mascot Guesthouse is in die klein plaasdorpie Petrus Steyn in die Vrystaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing.

Verblyf bestaan uit 6 selfsorg-eenhed:, Mascot Oos, Mascot Wes, Mascot Noord, Eenheid 4, Eenheid 5 en Eenheid 6. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n leefarea, 'n kombuis, 'n tuin-uitsig en 'n TV. Mascot East het toegang tot braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n skoonmaakdiens.

Die gastehuis is ongeveer halfpad tussen Gauteng en Clarens geleë. Die naam kom van die eienaar se plaas tussen Petrus Steyn en Heilbron af. Gaste sal versot wees op die gasvryheid van die klein dorpie, die vars lug en die natuurtonele van die Oos-Vrystaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Stephanus (Fanie) D
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons verwag het. Baie gerieflik, skoon en netjies. Oornag om vir vriende te kuier, alles gehad wat ons verwag het. Vriendelike en hulpvaardig...
Sien meer
Okt 2025
Francois B
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld, sal definitief aanbeveel.
Jun 2025
Kevin P
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Beautiful little place in Petrus Steyn. Clean, accessible, easy and love the braai feature. Was perfect with the affordable ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Peter V
4.8
Good budget accommodation, friendly host. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Martin V
Saam met lewensmaat
4.4
Rustig en skoon. Rustige plek en baie netjies.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 25 Du Plessis Street, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
  • Gaste dink Mascot Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Du Plessis Street, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a14d7cdc036fe88189c92f7f793f30a44beebf55f3efca649152a3fb8b85641cd82aebaf8036f9217baa6904a2d162a55fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 25 Du Plessis Street Petrus Steyn 9640 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.651254270068 28.130836486816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang