Successfully reported
+69

Masescha Country Estate

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masescha Country Estate, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R725 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Masescha Country Estate is op 12 hektaar in die hartjie van die Tuinroete geleë. Dit is net 12 minute vanaf Plettenbergbaai en Knysna. Die naam Masescha wat weggesteek of gemasker beteken, is heel gepas omdat die landgoed in 'n vallei geleë is wat vry van padgeraas is waar gaste die sang van die voëls en 'n sagte fluisterende briesie kan hoor.

Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel en gaste sal dus nie deur beurtkrag geraak word nie. Troeteldiere is toegelaat indien dit vooraf gereël word, addisionele kostes sal van toepassing wees.

Hierdie eiendom is naby groot besienswaardighede soos Adventureland Water Park, Ziplines, Robberg Natuurreservaat en Abseil, Knysna Olifantpark, Raptor Rescue, Luka Wine Estate, Plett parkrun, The Wolf Sanctuary en Plett se wonderlike strande.

Hierdie plattelandse landgoed bied gaste die privaatheid van hul eie volledig toegeruste huis, knus kothuis of tuinkamer en almal word deur die tuin geskei. Elkeen het hul eie individuele karakters, stoep en baksteengeboude braaigeriewe. Hierdie eenhede is in gevestigde oop tuine.

Verwarmers, warmwaterbottels, komberse en waaiers is seisoenaal beskikbaar soos benodig. Alle linne, storthanddoeke en toiletware word deurgaans voorsien, asook 'n keuse van tee en koffie met aankoms. 'n Basiese daaglikse skoonmaakdiens, met die uitsondering van Sondae en openbare vakansiedae, word gebied.

Gaste kan die groot swembad geniet of deur die tuin en om die skilderagtige waterdamme en af na die rivier stap. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Wasgoedfasiliteit is ook beskikbaar en kostes geld.

Die landgoed is net 3 minute se ry vanaf die N2-afdraai by die Saterdagmark en is by Harkerville geleë, net 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaai en 15 minute se ry vanaf Knysna.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 269 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Patrick D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and pleasant. Great value for money. The Loerie Apartment is located in a secluded area of the property, overlooking the st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Carol T
Saam met lewensmaat
5.0
The room was spotless, comfy, and we slept warm on a chilly night. Lovely walk nearby. The take-away packed breakfast was very substant...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Shelby F
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Awesome place, will definitely visit again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Wendall S
Saam met lewensmaat
5.0
Rejuvenating regenerating feeling alive again. Peace and quiet love the nature view sounds of animals fresh air.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Arno K
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek om te bly naby aan die natuur. Soos altyd 'n lieflike plek om te bly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ray & Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 269

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Masescha Country Estate, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Masescha Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Masescha Country Estate, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYzM3ZDk5LWUyYzEtNDU5MS1hMmM1LWE5OWQwMGIwMTk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 269 5 1 5 Masescha Country Estate Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02950240155 23.241212368011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang