Successfully reported
+10

Masili Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Tambotie Street, Sibasa Block A, Sibasa, 0970, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Masili Guesthouse bied gastekamers in die dorpie Sibasa sowat 5 km van sentraal-Thohoyandou af.

Ons bied 9 individuele kamers met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete kan teen ekstra koste gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad, konferensiekamer en parkeerplek op die perseel. Masili Guesthouse is net 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels, wegneemeetplekke en ander geriewe in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dr Mashudu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 134 Tambotie Street, Sibasa Block A, Sibasa, 0970, Limpopo
  • Gaste dink Masili Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Tambotie Street, Sibasa Block A, Sibasa, 0970, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NmJiMWM3LWEyZmMtNGRmOC1hNjRjLWUxMjVkZDJmNjQ2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 134 Tambotie Street Sibasa Block A 0970 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.941603750096 30.457540613727
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang