Successfully reported
+12

Masingita Towers Luxury Apartment 812

Hotel
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 West Road South, Morning, Sandton, 0002, Gauteng
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Masingita Towers Luxury Apartment 812 is 'n selfsorgwoonstel in die middel van Sandton, Gauteng. Hierdie luukse woonstel is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort.

Hierdie modern ontwerpte leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en TV, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar en die woonstel word nie deur enige beurtkrag geraak nie.

Gaste kan panoramiese uitsigte oor die stad geniet, 'n oefensessie by die gimnasium hou, 'n verfrissende swem in die buiteswembad neem, of 'n maaltyd by Bowl'd Restaurant, Bar & Lounge wat binne maklike bereik geleë is, geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Swembad
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lugversorging
Kroeg

Ligging

  • 15 West Road South, Morning, Sandton, 0002, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 West Road South, Morning, Sandton, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA094fb7533b032e70f09d7066ffca1e8db6ea98f2f46b7f3b513f6a72779e11110cb5207e96b7cbd5939a8a72260db4d2e929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 15 West Road South Morning 0002 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.0903649 28.0549373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang