Mastersview
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Masters Way, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mastersview skuil teen die asemrowende Brandwagberge en is op Worcester se gholfbaan, net 3 km vanaf Worcester se middedorp geleë.
Gaste kan tussen 2 selfsorgkamers met hul eie badkamers kies wat op die eienaar se perseel geleë is. Daar is ook 'n sonkragstelsel wat al die ligte tydens kragonderbrekings sal aanhou. Daar is ook 'n swembad.
Gaste het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Mastersview is naby verskeie geriewe en aktiwiteite in die omliggende area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Masters Way, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Mastersview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Masters Way, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang