Successfully reported
+19

MAT Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Mikro Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

MAT Accommodation bied gerieflike verblyf in Parow-Noord, Kaapstad, en is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en sentrale verblyf.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Albei verblyf-opsies sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware in, asook 'n leefarea met gemaklike sitplek.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Marsha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 15 Mikro Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Mikro Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb869fbcaa314adb71ca0b0ada868376c1f294de31eea0032d8a80dd9f9d5a37db88b8a361f9fe598e501a576e1193ce81ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 15 Mikro Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.8901018 18.5810741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang