Successfully reported

Matjiesvlei Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
James L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly met al die nodige geriewe. Netjies en skoon. Netjiese en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Plek waar jy opnuut jouself kan vind! Die cottage is toegerus met als wat nodig is. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Beddens was super gemaklik en heerlik warm. Pragtige plekkie, binne en buite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga B
1 nag
5.0
Apr 2025

Very pleasant. We really enjoyed our stay in this rustic gem not far from town. The host really went out of her way to make our stay as pleasurable as possible. Lovely to wake up on a brisk morning with all the sheep around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige Karoo! Pragtige natuurskoon en baie gerieflike woonplek met baie gasvrye gasheer en vrou. Baie dankie, julle het ons baie tuis laat voel. Die ompad om daar te kom was een van die hoogtepunte: pragtige klowe en berge. Baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Really great. Wonderful. Glorious setting and very welcoming and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

H L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Ons het gekom om te rus en die gemaklike huis het dit moontlik gemaak. Ons het presies gekry wat ons verwag het. Die weer was ongelukkig teen ons, wat uitstappies en aktiwiteite moeilik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Story of an African farm! Lovely typical Karoo sheep farm in the middle of nowhere. Everything we needed for an overnight stay. The host should make sure there is ice in the freezer next time, please! Hospitable hosts who couldn't do enough to make us feel welcome. They even took my daughter on a bike ride! I would have preferred to have doors to the ensuite bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Great, mooi en rustig. Ongelooflik mooi. Die eienaar het my baie akkommodeer. Netjies en skoon. Let wel, die grondpad is nie regtig vir plat karre nie, maar definitief die ompad werd. Baie goeie WiFi vir reisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustigheid! Baie dankie vir alles, ons wil beslis weer kom, maar die keer vir 2/3 dae. Julle plek is uit die boeke en daar is alles en meer wat 'n mens nodig het. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Matjiesvlei Farm Cottage
Hello Wilmarie Baie dankie vir die wonderlike resensie! En julle is meer as welkom om weer te kom, en vir 'n paar dae die Karoo en die plaas te kom geniet! Ons sien daarna uit om julle weer op Matjiesvlei te kan verwelkom.

Roxane F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Authentic Karoo farm experience. Our stay at Matjiesvlei was a wonderful experience! The silence and the stars of the Karoo can't be described in words. The hostess was very friendly and sent directions beforehand. She welcomed us and directed us to the cottage, which was sparkling clean. There was coffee and rusks, and cold water in the fridge. We used the outside braai - there is also a fireplace inside the cottage. We enjoyed the fresh Karoo air and the beautiful view. The sunset was absolutely amazing. We can really recommend Matjiesvlei and we hope to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Matjiesvlei Farm Cottage
Hello Roxane, Thank you for the wonderful review! It is wonderful that you experienced exactly what we are hoping every visitor to Matjiesvlei Farm Cottage will enjoy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cfc77931871573ea898ce551baa0b0073c3becc6270402414a4cdc2866173ff03f33ea293ea751104489e2931ad03f38942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 Matjiesvlei Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.129838700202 22.553708505359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang