Successfully reported
+15

Matjiesvlei Retreat 1945

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matjiesvlei Retreat 1945 is 'n selfsorg-eenheid op 'n rustige plaas in die berge. Dit is sowat 20 minute se ry vanaf Calitzdorp.

Die plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met basiese toebehore, soos 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die sitkamer het netjiese rusbanke en dit bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe.

Daar is oorgenoeg parkeerplek beskikbaar. Matjiesvlei Retreat 1945 is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad se gedruis.

Dít is wat jy hier sal kry

Straatparkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicolaas D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Alles het gewerk. Geen gebreke. Baie dankie vir lekker kuier. Sal vir seker die verblyf aanbeveel.
Jun 2025
Claudine D
Gesin met klein kinders
5.0
Wat 'n pragtige klein juweel! Wat 'n fantastiese wegbreek. Huis is nog mooier as op die foto's. Kraakvars wit linne, toegeruste kombuis en 'n stoep om...
Sien meer
Apr 2025
Jetske F
Gesin met tieners
5.0
Oulike, puik ingerigte huisie. Ons het so lekker gebly. Oulike, puik ingerigte huisie. Netjies, skoon, lekker warm storte en lieflike beddegoed. Die u...
Sien meer
Apr 2025
Carla F
Saam met vriende
4.8
Tranquil. Cottage was very well equipped. Bedding and towels were also super comfy! Decor was a bit cluttered though, but that is proba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Leon Johannes D
Gesin met tieners
4.6
Ons was mal daaroor. Was wonderlik mooi. Grondpad was bietjie ver en baie stoferig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matjiesvlei Retreat 1945 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58d88a0f2b86b676f22508ad510980e6d6718e8822c16f697792cbf96f87c3a5d17b7c57ca5603aa8fd1ae5f100c3e5b4eef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Droëkloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.442194444444 21.673944444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang