Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Droekloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid en is op 'n rustige plaas geleë.
Hierdie volledig gemeubileerde plaashuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer wat ook met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is albei toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort-oor-bad.
Die huis het 'n ruim kombuis wat basiese toebehore bevat, soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Die oopplan-leefarea het 'n hout 6-sitplek-eetkamertafel en rusbanke om op te sit.
Die leefarea lei na buite, waar daar 'n ingeboude braai-area is vir gaste om te gebruik. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 152
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Droekloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Droekloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang