Matlapa Lodge
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Kruitfontein, Off the R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Matlapa Lodge kyk uit oor die Magaliesburg-vallei en bied gaste 'n keuse van 8 eenhede wat tussen inheemse bome in 'n rustige omgewing geleë is.
Verblyf bestaan uit 8 vrystaande chalets, 1 slaapkamer in die hoofhuis en bied slaapplek vir tussen 2 en 4 persone. Die eenhede is gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Yskas sowel as tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die chalets het ook buitestorte in die privaat tuine, sowel as braaigeriewe.
Gaste kan afkoel in die swembad of ontspan in die inheemse tuin en na die voëls luister. Ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste kan in die sitkamer ontspan en TV kyk.
Matlapa Lodge is slegs 3 km van Magaliesburg af, en die omgewing bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede soos restaurante, perdry, stap en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Kruitfontein, Off the R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Matlapa Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Kruitfontein, Off the R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang