Successfully reported
+29

Matlapa Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Kruitfontein, Off the R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matlapa Lodge kyk uit oor die Magaliesburg-vallei en bied gaste 'n keuse van 8 eenhede wat tussen inheemse bome in 'n rustige omgewing geleë is.

Verblyf bestaan uit 8 losstaande chalets, 1 slaapkamer in die hoofhuis en bied slaapplek aan tussen 2 tot 4 mense. Die eenhede is ingerig met dubbel- of enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Yskas sowel as tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die chalets het ook buitestorte in die privaat tuine, asook braaigeriewe.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die inheemse tuin ontspan en na die voëls luister. Ontbyt word in die eetkamer bedien, en gaste kan in die sitkamer ontspan en TV kyk.

Matlapa Lodge is net 3 km vanaf Magaliesburg, en die area bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos restaurante, perdry, voetslaan, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Connor S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful area, great place to get out of the city for a night or two. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marthinus K
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, rustig en ontspannend. Rustige, mooi omgewing. Lekker om af te skakel. Heerlike ontbyt. Vriendelike gasvrou.
Mei 2025
Johan V
5.0
Rustig. Gemaklike beddens en goed ingerig. Heerlike vars ontbyt.
Mrt 2025
Sandra J
Saam met vriende
5.0
Awesome. Love the place and Tanie.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Zinhle Z
5.0
Excellent. Very safe with friendly staff. Was assisted with everything we needed. The pool was the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Kruitfontein, Off the R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Matlapa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Kruitfontein, Off the R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGM5ZjkwLTZkYWQtNGJkNS04ZjBhLTYyZjBjMzgwNDYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Farm Kruitfontein Off the R24 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.9929 27.562322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang