Successfully reported
+15

Matopi At Happy Valley

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Matopi At Happy Valley is in die hartjie van die Franschhoek-wynlande by die Happy Valley-gastelodge geleë. Dit bied selfsorgverblyf wat deur asemrowende berg- en meer-uitsigte omring word.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan hul maaltye in die welige tuine met 'n uitsig oor die wingerde geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Le Mott-staproete en Eikehof-wingerd is stapafstand vanaf die lodge.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Vangeline L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fantastiese wegbreek. Vuur herd het die 'trick' gedoen. Baie lekker. Gasheer baie aangenaam en hulpvaardig.
Aug 2025
Malcolm F
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and pleasant stay. Convenient and suitable accommodation for our weekend in Franschhoek. Spacious two bedrooms, larg...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Morne C
Saam met lewensmaat
4.8
Verblyf was baie lekker. Sal beslis Matopi aanbeveel. Heerlik gebly by Matopi!
Mei 2025
Mandy B
4.8
Was 'n rustige kuier. Baie rustig en mooi omgewing - vriendelik ontvang.
Mrt 2025
Adele T
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker. Dit was 'n baie lekker blyplek. Sal weer daar bly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Craig Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matopi At Happy Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Happy Valley Road, La Motte, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a06370dfaf5ee5bfe9c083aa0f66f7bf77793cd31bc03a22a4b16abbbdc225387da9cd65616a1ee61363684624e3d5265b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Happy Valley Road La Motte 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885406657988 19.06907916069
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang