Successfully reported
+56

Matts Rest B&B of Self Catering

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Dennis Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in Hayfields, Pietermaritzburg geleë en die ligging is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en sportkykers wat kort- en langtermynverblyf soek.

Die verblyf bied slaapplek vir 30 gaste in B&B-eenhede of selfsorgwoonstelle wat almal hul eie privaat ingange en genoeg veilige parkeerplek van die straat af bied. Al ons kamers het lugversorging, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, DStv-hotelpakket en 'n mikrogolfoond op versoek. Dit bied die perfekte balans tussen 'n sakereis en vakansieverblyf. Geniet 'n heerlike doutrapper-ontbyt van 07:00 tot 09:00 op ons groot dek wat oor die swembad uitkyk.

Matt's Rest B&B is ideaal en sentraal geleë met maklike toegang tot die N3 Mkondeni Industriële Area met al sy industriële parke. Ons is ook na aan 'n binnenshuise aksie-sport arena, Oribi Lughawe, UKZN, inkopiesentrums soos Cascades, die bergfietspark en -roetes, Liberty Mall, Royal Show Grounds, die middestad van Pietermaritzburg, skole, hospitale en Victoria Office Park.

Matt's Rest B&B is kindervriendelik, maar ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Al die vernaamste kredietkaarte word aanvaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Keithan M
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Awesome stay, nice and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ardelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde. Lekker. Gerieflik. Baie goeie verblyf. Waarde vir geld. Perfekte stop vir Comrades.
Jun 2025
Alisha D
5.0
Gemaklik, skoon, vriendelik. Baie goeie en vriendelike diens ontvang. Baie dankie ook vir die heerlike ontbyt.
Jun 2025
Hamilton G
Besigheidsreis
5.0
Pleasant, homely, clean and conveniently located. Overall a very pleasant stay in a quaint neighbourhood. Owners/management happily obl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Corne F
Gesin met tieners
5.0
Ons het laat daar aangekom, en hulle het vir ons aandete voorberei, soos wat ons. Ons het lekker gebly en die atmosfeer was baie ontspannend.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Dennis Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Matts Rest B&B of Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Dennis Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAajKz34DYoCqHmxD3uGoeUeNU7QDWP8IKNYBFbAGy5BkEme7HIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 11 Dennis Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.636323527734 30.424536763229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang