Matts Rest B&B of Self Catering
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Dennis Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in Hayfields, Pietermaritzburg geleë en die ligging is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en sportkykers wat kort- en langtermynverblyf soek.
Die verblyf bied slaapplek vir 30 gaste in B&B-eenhede of selfsorgwoonstelle wat almal hul eie privaat ingange en genoeg veilige parkeerplek van die straat af bied. Al ons kamers het lugversorging, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, DStv-hotelpakket en 'n mikrogolfoond op versoek. Dit bied die perfekte balans tussen 'n sakereis en vakansieverblyf. Geniet 'n heerlike doutrapper-ontbyt van 07:00 tot 09:00 op ons groot dek wat oor die swembad uitkyk.
Matt's Rest B&B is ideaal en sentraal geleë met maklike toegang tot die N3 Mkondeni Industriële Area met al sy industriële parke. Ons is ook na aan 'n binnenshuise aksie-sport arena, Oribi Lughawe, UKZN, inkopiesentrums soos Cascades, die bergfietspark en -roetes, Liberty Mall, Royal Show Grounds, die middestad van Pietermaritzburg, skole, hospitale en Victoria Office Park.
Matt's Rest B&B is kindervriendelik, maar ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Al die vernaamste kredietkaarte word aanvaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 11 Dennis Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Matts Rest B&B of Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Dennis Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang