Successfully reported

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cobus P
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie professional. Baie dankie vir alles. Dit was stil en ek het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Jy is altyd weer welkom, Cobus. Alle voorspoed vir jou. Groete, Elsa

Petro N
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Huis weg van jou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Sterkte vir jou pad vorentoe.

Ronel En Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangename gasvrou en heer. Heerlik geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie vir jul ondersteuning.

Louwrens P
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

Puik verblyf! Fantastiese verblyf, diens en gasvryheid. Elsa was net goed vir my. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie vir jou vriendelike ondersteuning.

Ilse R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was 'n ongelooflike gekoesterde ervaring. Ruim eenheid met baie aandag. Dit was 'n ongelooflike gekoesterde ervaring. Ruim wooneenheid met baie persoonlike aandag. Uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie dat jy by ons kom tuisgaan het.

Melinda V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lovely stay! Very comfortable self-catering accommodation, with lovely friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie.

Hanlie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker verblyf. Netjiese, veilige verblyf met alles wat mens nodig het en wonderlike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great and friendly hosts. Very welcoming hosts. They reached out a few minutes after we landed to welcome us and to find out when we are checking in. The unit was extremely clean and tidy, comfortable furniture and everything needed for self-catering was there. They were also flexible on the check-out time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Thank you for the good review.

Danie O
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Die beste gastehuis nog ooit. Eienaar gaan uit haar pad om 'n mens tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie.

Gerhardus H
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

Gasvryheid, wonderlike ervaring, behulpsaam, lekker gebly. Ek het 'n maand by Matty Roux gebly en dit was 'n wonderlike ervaring. Die gasvryheid was uitstaande! Privaatheid geniet. is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer teruggaan en Matty Roux aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie vir jou vriendelikheid ook.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b16d8ecb39f6c50175b870447becaf0f8fa6117145f61f41f324a4937c7eb3884b43273b7ee1ec429ee7b2354a74b4bb842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 153 Joyce Avenue Magalieskruin 0150 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.688187722005 28.235852391992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang