Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in Magalieskruin.
Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat slaapplek het vir 2 tot 4 gaste. Woonstel 1 op die grondverdieping is ideaal vir ’n paartjie of ’n gesin van 3. Dit het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed, ’n privaat badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea.
Woonstel 2 is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het gerieflike beddens, ’n en suite-badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea.
Die kombuise is elk met ’n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Elke eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Gaste kan in die tuin ontspan of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel saam met hul troeteldiere woon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
- Gaste dink Matty Roux Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang