Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Magalieskruin.
Gaste het 'n keuse van 2 selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die woonstel op die grondvloer 1 is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 3, en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, privaat badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Die oopplan-woonstel 2 is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan 4 mense. Die eenheid is ingerig met gemaklike beddens, het 'n en suite-badkamer, asook 'n kombuis en sitarea.
Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke eenheid beskikbaar, en vir gerief word beddegoed en handdoeke voorsien.
Gaste kan in die tuin ontspan of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Neem asseblief kennis, die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
- Gaste dink Matty Roux Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Joyce Avenue, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang