Mayberry Park Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Smarag Street, Mayberry Park, Alberton, 1481, Gauteng
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mayberry Park Guest Lodge is in Alberton, ’n stad aan die suide van die Oosrand van Gauteng. Dié instansie is naby die Mall of the South, verskeie restaurante en die voorstad Brackenhurst. Johannesburg is slegs 20 km ver.
Verblyf word in 3 gaste suites gebied wat elk individueel versier en gemeubileer is, en het slaapplek vir 2 volwassenes. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n kombuisie met yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sibusiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Smarag Street, Mayberry Park, Alberton, 1481, Gauteng
- Gaste dink Mayberry Park Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Smarag Street, Mayberry Park, Alberton, 1481, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang